Luke Carroll (gebore 1982) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Australian Rules (2002), The Tender Hook (2008), en Stoned Bros (2009), en in die televisiereeks Redfern Now (2012).
Filmografie Rolprente 2002: Australian Rules 2008: The Tender Hook 2009: Stoned Bros
Televisiereekse 1992: Lift Off 2005: The Alice 2012: Redfern Now
Televisierolprente 2004: The Alice 2012: Woollo
Video's 2003: Behind the Scenes of 'Australian Rules''' 2003: Australian Rules: Andrew Mercado Interviews Nathan Phillips and Luke Carroll 2003: Australian Rules: Outtakes''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu