Richard Carter (11 Desember 1953 – 13 Julie 2019) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Muriel's Wedding (1994), Happy Feet (2006), The Great Gatsby (2013), en Mad Max: Fury Road (2015).
Filmografie Rolprente 1990: Sher Mountain Killings Mystery 1994: Muriel's Wedding 1994: Bullet Down Under 1995: On the Dead Side 1999: Dogwatch 2003: You Can't Stop the Murders 2005: Hating Alison Ashley 2006: Happy Feet 2013: The Great Gatsby 2015: Mad Max: Fury Road
Televisiereekse 1997: Fallen Angels 2002: White Collar Blue 2006: Stupid Stupid Man
Televisierolprente 1988: Run for the Money
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu