Ronny Chieng (gebore 21 November 1985) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Crazy Rich Asians (2018).

Filmografie Rolprente 2018: Crazy Rich Asians

Televisiereekse 2010: Late Night Tonight 2013: It's a Date 2013: Legally Brown 2013: Just for Laughs: The Aussies 2014: Stand Up @ Bella Union 2014: Back Seat Drivers 2014: The Full Brazilian 2014: Fancy Boy 2015: The Katering Show 2015: Fully Furnished

Televisierolprente 2013: No Laughing Matter 2014: 19 Reasons to Love If You Are the One 2014: Cracker Night 2015: Stories I Want to Tell You in Person 2016: Untitled Pajama Men Project

Video's 2014: Ronny Chieng: The Ron Way

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu