Jacob Collins-Levy is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Holding the Man (2015) en Joe Cinque's Consolation (2016), en in die televisiereeks Glitch (2015).

Filmografie Rolprente 2015: Holding the Man 2016: Joe Cinque's Consolation

Televisiereekse 2015: Glitch 2018: Pure

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu