Rodger Corser (gebore 28 Februarie 1973) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Puberty Blues (2012), Glitch (2015), en Doctor Doctor (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Let Me Not
Televisiereekse 2005: Last Man Standing 2008: Underbelly 2008: Rush 2009: Recruits 2010: Spirited 2012: Puberty Blues 2014: Party Tricks 2015: Glitch 2016: Doctor Doctor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu