Rick Cosnett (gebore 6 April 1983) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse East West 101 (2007), The Vampire Diaries (2009), en Quantico (2015).
Filmografie Rolprente 2017: Skybound 2017: Zim High 2018: El Mirador 2018: I Miss You
Televisiereekse 2004: Forensic Investigators 2007: East West 101 2009: The Vampire Diaries 2014: The Flash 2015: Quantico
Televisierolprente 2013: Continuing Fred 2017: Happily Never After 2019: The Wrong Husband
Video's 2009: The Neighbour
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Zimbabwiese manlike akteurs van die 21ste eeu