Ryan Corr (gebore 15 Januarie 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wolf Creek 2 (2013), The Water Diviner (2014), en Holding the Man (2015), en in die televisiereeks Packed to the Rafters (2008).

Filmografie Rolprente 2012: Not Suitable for Children 2012: 6 Plots 2013: Wolf Creek 2 2014: The Water Diviner 2015: Holding the Man 2016: Hacksaw Ridge 2017: A Few Less Men 2017: 1%

Televisiereekse 2004: Silversun 2008: Packed to the Rafters 2019: Bloom

Video's 2014: Creating a Monster: The Making of Wolf Creek 2 2015: The Making of 'The Water Diviner'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu