Rob Collins (gebore 4 Augustus 1979) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Angel of Mine (2019) en in die televisiereekse Glitch (2015), The Wrong Girl (2016), en Cleverman (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Repeat Attenders 2018: Undertow 2019: Angel of Mine
Televisiereekse 2015: Glitch 2016: The Wrong Girl 2016: Cleverman
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu