Shane Connor (gebore 3 April 1959) is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Neighbours (1985).

Filmografie Rolprente 1989: Tender Hooks 1989: Action Replay 1995: Rainbow's End 2008: Playing for Charlie

Televisiereekse 1985: Neighbours 1995: Fire 2009: Dirt Game

Televisierolprente 1985: Emerging 1985: Rooted 1986: Army Wives

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu