Jack Charles (gebore 5 September 1943) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dimboola: The Stage Play (1973), Mystery Road (2013), en Pan (2015), en in die televisiereeks Woodley (2012).
Filmografie Rolprente 1973: Dimboola: The Stage Play 2008: Bastardy 2013: Mystery Road 2013: The Darkside 2013: Yagan 2015: Pan 2016: Urban Dreaming Patched
Televisiereekse 1975: Ben Hall 2012: Woodley 2016: Meet the Mavericks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022