Michael Caton (gebore 21 Julie 1943) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Castle (1997), The Animal (2001), Strange Bedfellows (2004), en Last Cab to Darwin (2015).
Filmografie Rolprente 1997: The Castle 2001: The Animal 2004: Strange Bedfellows 2015: Last Cab to Darwin 2017: Three Summers X Was Here
Televisiereekse 1976: The Sullivans 1983: Five Mile Creek 1991: Chances 1999: Hot Property 1999: All Star Squares 2000: Hot Auctions 2000: The Track 2002: Dossa and Joe 2002: Bad Cop, Bad Cop 2006: How the Hell Did We Get Here? 2008: Packed to the Rafters 2010: Hot Property 2016: Beat Bugs
Televisierolprente 1998: Never Tell Me Never
Video's 2004: The Last of the Knucklemen: Interviews 2006: Looking back at Hoodwink 2015: Gaps Between the Stars: The Story of 'Last Cab to Darwin'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense