Nathaniel Buzolic (gebore 4 Augustus 1983) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hacksaw Ridge (2016) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), The Originals (2013), en Significant Mother (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Needle 2016: Hacksaw Ridge Saving Zoë

Televisiereekse 2007: The Mint 2009: The Vampire Diaries 2013: The Originals 2015: Significant Mother

Televisierolprente 2015: Significant Mother:Jimmy Loves Your Mamma

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense