Die vuurpylsuikerbos (Protea rupestris) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die spesie is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zambië voor. Die boom het min takke en word 10 m hoog. Dit blom van Mei tot Desember.
'n Brand vernietig die boom maar die sade oorleef. Die saad word 9 – 12 maande nadat dit geblom het vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in woudland en bergagtige graslande op hoogtes van 1 200 – 1 950 m.
In Engels staan dit as die Rocket sugarbush bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys Protea Atlas Malawi Flora Mosambiek Flora Plants of the World Online
Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië