Hierdie artikel handel oor die rivier in KwaZulu-Natal. Vir gelyknamige riviere elders, sien Bloukransrivier.

Die Bloukransrivier is 'n sytak van die Tugelarivier, en vloei in die KwaZulu-Natal Middeland, Suid-Afrika. Dit ontspring in die voorheuwels van die Njesuthi Drakensberg.

Geskiedenis Die bekende Bloukransmoorde van Voortrekkers deur die Zoeloekrygers is in 1838 hier gepleeg.

Bron Raper, Peter Edmund. 2020. Plekname van Suider-Afrika. Protea Boekhuis. Pretoria.

Kategorie:Tugelariviersytakke