Die R363 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N7-nasionale pad by Klawer met Nuwerus, ook op die N7, verbind via Vredendal, Lutzville en Koekenaap.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap