Die R366 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Elandsbaai met die R365 verbind en indirek met Piketberg en die N7-nasionale pad. Dit begin in Elandsbaai, hou suidoos, gaan verby Redelinghuys en sluit aan by die R365, noord van Piketberg.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap