Die R402 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N2-nasionale pad met die R62-provinsiale pad by Kareedouw verbind. Die roete is maar 7 km lank tussen die twee paaie met die Kareedouwpas op die roete.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap