duimnael|Palach (1968) Jan Palach (11 Augustus 1948 - 19 Januarie 1969; Tsjeggiese uitspraak: [jan ˈpalax]) was 'n Tsjeggiese student in geskiedenis en politieke ekonomie aan die Karelsuniversiteit in Praag. Sy self-immolasie was teweeggebring uit politieke protes teen die beëindiging van die Praagse Lente as gevolg van die 1968-inval in Tsjeggo-Slowakye deur die Warskouverdrag-leërs.

Eksterne skakels

Jan Palach. Charles University Multimedia Project

"Jan Palach" Sculpture by Gerhard Juchum "Jan Palach memorial pages by Radio Praha" Document sheds new light on Jan Palach's suicide forty years on, Radio Prague, 12 January 2009 "According to Czech media, five have died and 11 others attempted suicide but survived" cbsnews.com

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Tsjeggo-Slowake Kategorie:Dade van selfmoord