Die blosrooisuikerbos (Protea effusa) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Koue Bokkeveld tot by die Du Toitskloof- en Naudesberge waar dit deel van die fynbos-bioom is. In Engels staan dit as die Scarlet sugarbush bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys Biodiversityexplorer Matthewsbotanicalimages REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Protea Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika