Gavin Hood (gebore op 12 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur, veral bekend vir die skryf en regie van Tsotsi (2005), wat die Oscar-toekenning vir beste vreemde taalfilm gewen het. Hy het ook die films X-Men Origins: Wolverine, Ender's Game en Eye in the Sky geregisseer.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Engelse afkoms Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers