Die R399 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by die R45 by Vredenburg, dan medebeskryf word met die R27 vir 2.9 km deur Velddrif en eindig by die N7-nasionale pad tussen Piketberg en De Hoek.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap