Die R364 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Lambertsbaai met die R27-streeksroete, tussen Calvinia en Nieuwoudtville verbind. Vanaf die R27 gaan die roete oor die Pakhuispas en die Botterkloofpas, deur Clanwilliam, kruis die N7-nasionale pad, en gaan dan deur Graafwater voor dit Lambertsbaai bereik.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap