Die R362 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Doringbaai met die N7-nasionale pad by Klawer verbind. Die roete begin by Doringbaai, gaan deur Strandfontein, dan Vredendal en eindig waar dit by die N7 aansluit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap