Die R306 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit verbind die N9-nasionale pad, 20 km noord van Willowmore, met die R61-streeksroete, 10 km oos van Beaufort-Wes via Rietbron.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap