Die R307 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R27-provinsiale pad, 10 km noord van Melkbosstrand, gaan by die R304-streeksroete verby in Atlantis, kruis die R315 in Darling en eindig waar dit aansluit by die R45.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap