Die R312 is 'n streeksroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Sy westelike oorsprong is noord van Durbanville waarna dit oos uitwyk tot by die R44 naby die Paarl en Wellington.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap