Die R321 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N1-nasionale pad by Grabouw met die R45 tussen Franschhoek en Villiersdorp verbind. Net buite Grabouw gaan die pad oor die Viljoenspas en later oor die wal van die Theewaterskloofdam voor dit die R45 bereik.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap