Die R322 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin as 'n t-aansluiting vanaf die R324 tussen Suurbraak en Barrydale. Hier gaan die R322 suidoos tot by Heidelberg waar dit by die N2-nasionale pad aansluit. Die roete deel die N2 in 'n westelike rigting voor dit wegbreek en suid hou tot dit weer by die R324 aansluit by Port Beaufort net voor Witsand.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap