Die R340 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by Keurboomsrivier waar dit van die N2-nasionale pad afdraai, oor Ouhoogte gaan en eindig waar dit by die R339 aansluit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap