Die R320 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Onrusrivier naby Hermanus verbind met Caledon. Dit begin by die R43-provinsiale pad by Onrusrivier, tussen Hawston en Hermanus. Daarna gaan dit noordoos oor Shaw se pas in die Kleinrivierberge en eindig by die R316-streekroete by Caledon. Die hele pad is geteer.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap