Die R318 is 'n streeksroete in Suid-Afrika met die N1-nasionale aansluit tussen De Doorns en Touwsrivier en daarvandaan suidwaarts gaan en by Montagu by die R62-provinsiale pad aansluit. Die roete gaan oor die Rooihoogtepas en deur die Koo. Daarna gaan dit oor die Burgerspas tot by Montagu.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap