Die R310 is 'n streeksroete van 61 km in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit verbind Muizenberg in die suide van Kaapstad noordooswaarts met die R45 tussen Paarl en Franschhoek.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap