Peta Toppano (gebore 8 April 1951) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Street Hero (1984) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Return to Eden (1986), en Home and Away (1988).

Filmografie Rolprente 1984: Street Hero 1987: Echoes of Paradise 1992: Seeing Red

Televisiereekse 1963: Sound of Music 1977: Blankety Blanks 1979: Prisoner 1982: M.P.S.I.B. 1986: Return to Eden 1988: Home and Away

Televisierolprente 1991: Which Way Home 1993: The Feds: Seduction

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1952