Jessica Tovey (gebore 10 November 1987) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tracks (2013), Adore (2013), en Lemon Tree Passage (2014), en in die televisiereeks Home and Away (1988).
Filmografie Rolprente 2013: Tracks 2013: Adore 2014: Lemon Tree Passage Beast No More
Televisiereekse 1988: Home and Away 2014: Movie Juice
Televisierolprente 2010: Wicked Love: The Maria Korp Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu