Leah Vandenberg is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Stupid Stupid Man (2006), Tangle (2009), Lowdown (2010), en The Wrong Girl (2016).
Filmografie Rolprente 2005: Jewboy 2016: Indian Wedding Race
Televisiereekse 2006: Stupid Stupid Man 2006: Family Footsteps 2009: Tangle 2009: Snake Tales 2010: Lowdown 2010: Sleuth 101 2013: Jar Dwellers SOS 2016: The Wrong Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu