Geraldine Viswanathan (gebore 20 Junie 1995) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente EMO the Musical (2016) en Blockers (2018), en in die televisiereeks Janet King (2014).

Filmografie Rolprente 2016: EMO the Musical 2016: All Out Dysfunktion! 2018: Blockers 2018: The Package Hala Bad Education

Televisiereekse 2014: Janet King 2015: Lost Angels 2018: Miracle Workers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu