Melina Vidler (gebore 19 Februarie 1993) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Rake (2010) en 800 Words (2015).
Filmografie Rolprente The Arrangement
Televisiereekse 2010: Rake 2015: 800 Words
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense