Holly Valance (gebore 11 Mei 1983) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente DOA: Dead or Alive (2006) en Taken (2008), en in die televisiereekse Neighbours (1985) en Prison Break (2005).
Filmografie Rolprente 2006: DOA: Dead or Alive 2008: Taken 2011: Big Mamma's Boy 2011: Surviving Georgia 2015: Red Herring
Televisiereekse 1985: Neighbours 2002: Johnny Vaughan Tonight 2005: Prison Break 2009: Five Minutes With... 2011: Strictly Come Dancing 2013: Shopaholic Showdown 2013: Ultimate Shopper
Televisierolprente 2015: Neighbours 30th Pop Party
Video's 2002: Holly Valance: Kiss Kiss
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense