Anna Torv (gebore 7 Junie 1979) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Heavenly Sword (2014) en in die televisiereekse Fringe (2008) en Secret City (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Heavenly Sword 2014: Love Is Now 2017: Stephanie

Televisiereekse 2002: Young Lions 2008: Fringe 2016: Secret City 2017: Mindhunter

Video's 2010: Beyond the Pattern: The Mythology of Fringe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense