Phoebe Tonkin (gebore 12 Julie 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began (2010) en Bait (2012), en in die televisiereekse H2O: Just Add Water (2006) en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2010: Tomorrow, When the War Began 2012: Bait 2014: The Ever After 2014: Premiere: Ellery in Paris 2016: Billionaire Ransom
Televisiereekse 2006: H2O: Just Add Water 2010: Stefan & Craig: Slightly Live 2011: The Secret Circle 2013: The Originals 2019: Bloom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu