Freya Tingley (gebore 26 Maart 1994) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jersey Boys (2014) en No Way to Live (2016), en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Hemlock Grove (2013).
Filmografie Rolprente 2014: Jersey Boys 2016: No Way to Live 2017: The Wrong Nanny 2018: The Sonata The Young
Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2013: Hemlock Grove
Televisierolprente 2014: The Choking Game
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu