Eliza Taylor (gebore 24 Oktober 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The November Man (2014) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Pirate Islands (2003), en The 100 (2014).
Filmografie Rolprente 2014: The November Man 2017: Thumper
Televisiereekse 1985: Neighbours 2003: Pirate Islands 2003: The Sleepover Club 2014: The 100
Televisierolprente 2008: Mum and Me 2017: Christmas Inheritance
Video's 2014: Creating the World of The 100
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu