Miranda Tapsell (gebore 11 Desember 1987) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sapphires (2012) en Top End Wedding, en in die televisiereekse Love Child (2014) en Newton's Law (2017).
Filmografie Rolprente 2012: The Sapphires Top End Wedding
Televisiereekse 2014: Love Child 2016: Maurice's Big Adventure 2017: Newton's Law 2017: Little J & Big Cuz
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu