Libby Tanner (gebore 25 Februarie 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nowhere Boys: The Book of Shadows (2016) en in die televisiereekse All Saints (1998) en Nowhere Boys (2013).

Filmografie Rolprente 2016: Nowhere Boys: The Book of Shadows

Televisiereekse 1998: All Saints 2004: Fireflies 2005: Headland 2009: Rescue Special Ops 2013: Nowhere Boys

Televisierolprente 2004: Fireflies

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu