Libby Munro (gebore 11 November 1981) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bullets for the Dead (2015), Eight (2016), en Wild Woman (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Bullets for the Dead 2016: Eight 2017: Wild Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu