Judy Nunn (gebore 13 April 1945) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Box (1975) en in die televisiereekse The Box (1974), Sons and Daughters (1982), en Home and Away (1988).

Filmografie Rolprente 1975: The Box 1983: Hostage 1983: Sherlock Holmes and a Study in Scarlet

Televisiereekse 1974: The Box 1982: Sons and Daughters 1988: Home and Away

Televisierolprente 1978: Bit Part 1983: David Copperfield 2018: Endless Summer: 30 Years of Home and Away

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu