Oriana Panozzo (gebore 1959) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Turkey Shoot (1982), Starview (1986), Sum of Existence (2005), en I Wish I Were Stephanie V (2009).
Filmografie Rolprente 1982: Turkey Shoot 1986: Starview 2005: Sum of Existence 2009: I Wish I Were Stephanie V 2011: Next Door to the Velinsky's
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu