Alexandra Park (gebore 14 Mei 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Home and Away (1988), Packed to the Rafters (2008), The Elephant Princess (2008), en The Royals (2015).

Filmografie Rolprente 2016: 12 Feet Deep 2017: Everyone is Doing Great

Televisiereekse 1988: Home and Away 2008: Packed to the Rafters 2008: The Elephant Princess 2015: The Royals 2015: The Royal Hangover

Televisierolprente 2015: The Royals: Season Finale Post Wrap Show

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense