Kelly Paterniti (gebore 6 Desember 1987) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Griff the Invisible (2010), Sleeping Beauty (2011), en Skinford (2017), en in die televisiereeks Packed to the Rafters (2008).

Filmografie Rolprente 2010: Griff the Invisible 2011: Sleeping Beauty 2012: Inhuman Resources 2017: Skinford

Televisiereekse 2007: Wormwood 2008: Packed to the Rafters 2010: Cops LAC

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu