Susie Porter (gebore 1971) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Two Hands (1999), The Monkey's Mask (2000), en Better Than Sex (2000), en in die televisiereeks East West 101 (2007).
Filmografie Rolprente 1997: Welcome to Woop Woop 1999: Two Hands 1999: Feeling Sexy 2000: The Monkey's Mask 2000: Better Than Sex 2001: Mullet 2002: Teesh and Trude 2002: Sway 2006: Caterpillar Wish 2015: Is This the Real World 2016: Hounds of Love 2017: Cargo 2018: The Second 2018: Sink
Televisiereekse 2007: East West 101 2008: East of Everything 2009: The Jesters 2009: My Place 2012: Bikie Wars: Brothers in Arms 2014: Plonk 2017: Seven Types of Ambiguity 2017: Pulse
Televisierolprente 2002: Cleo Bachelor 2002: Real Men Revealed 2012: Dangerous Remedy
Video's 2006: The Caterpillar Wish: Behind the Scenes 2017: Don't Tell: Interviews
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's